Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Dis 'n sjarmante skoon dorp met talle historiese besienswaardigede en natuurskoon. Oulike winkeltjies en puik restaurante."
"Dis 'n pragtige klein dorpie, die see is skoon en voel so privaat. Die winkeltjie het alles gehad wat ons benodig het."
Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape
Avondrust Guesthouse"Die vriendelikheid en spontaniteit van die inwoners het my dadelik opgeval. "
"Dit is 'n pragtige area. Die paaie kort net 'n bietjie aandag. Beslis 'n lekker vakansiebestemming."
"Graaff-Reinet is mooi in die middel tussen Gauteng en die Oos-Kaap of Karoo. Die hele dorpie neem 'n mens terug na die 1920's, toe al die huise pragtig gebou is met pilare om stoepe by die voordeur, gevormde stoepdakkies, groot houtdeure en plankvloere. Ons slaap graag daar oor wanneer ons na die Oos-Kaap of Karoo reis."
"Interesting town where time stands still, friendly people! Nice gateway to the Baviaanskloof."
"Very beautiful small town. There are some cool beaches and many water activities available."
"Good for a stopover; nothing to do besides appreciating the surroundings."
"Doen gerus die moeite om die kunswinkels op te spoor in die klein strate vanaf die hoofstraat."
"It depends on what you are looking for. It's a beautiful small town with lots of history."
"Scruffy town, in need of a lot of work to roads, and need to be more tourist friendly."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Cintsa View"Die omgewing is baie mooi. Ek kan dit vir elkeen wat dit oorweeg om daarheen te reis aanbeveel! "
"Vra die inwoners uit oor die gebied en besoek die plekke! Baie mooi omgewing!"
"Dis by die see en die toeriste-aantreklikhede, en nie ver van die lughawe en sakekern af nie. Strande, hawe en restaurante is stapafstand. Omgewing is veilig en die mense is baie vriendelik! Die perfekte plek om te ontspan of as basis vir 'n sakebesoek te gebruik."
"Skattige Karoodorpie vol geskiedenis. Die strate is effe verwaarloos en daar is baie trokke, maar dit is per slot die N10-deurgangsroete. Vir ontbyt en goeie koffie is True Living die plek."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Aries Guest"Grahamstown, veral kampus, het werklik mooi geboue en kerke. Ons het die restaurante ook geniet. Vriendelike mense oral."