Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Karoo Rus"Mooiste dorp tussen die berge. Beslis 'n plek wat ons graag weer sal wil besoek!"
"Baie netjiese, skoon en rustige plek met die vriendelikste mense wat ek lanklaas teëgekom het."
Still Bay, Escape From Cape Town
Stilbaai Lofts 11"Ek beplan om in die toekoms myself permanent daar te vestig."
"Pragtige dorp, skoon en netjies. Baie vriendelike en hulpvaardige inwoners. Love die Paarl!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Lodge"Die dorp Paternoster is oor die algemeen 'n baie duur vakansiebestemming."
Robertson, Escape From Cape Town
@ Hope 13"Die dorp het pragtige skole, maar die sakedeel van die dorp was nie baie skoon nie en baie raserig."
"Beautiful part of Western Cape surrounded by idyllic wine estates."
Hermanus, Escape From Cape Town
Fernkloof Cottage"Baie lekker dorpie met vriendelike mense, baie mooi goedjies orals om te sien. Baie lekker restuarantkeuses en baie oulike stappaadjies."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
De Stoep"Baie rustige plek en die kos van die eetplekke was tops."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Besonderse dorp met pragtig behoue ou geboue in 'n beeldskone natuuromgewing. Gaan gerus!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont Martre Chalets"Interesting, vibrant and beautiful surroundings."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Shark Cove"Rustige dorpie. Basiese geriewe in Gansbaai. Kleinbaai het nie koswinkels nie, maar Gansbaai is net 3 km ver."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"Swellendam is 'n pragtige dorpie met natuurreservate in die omgewing om te besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Dit is 'n pragtige dorpie vir bietjie wegbreek van die stad. Dit is ook lekker naby aan groter winkels indien mens iets sou benodig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse"Pragtige. skoon strande en baie om te doen in die area."
Langebaan, Escape From Cape Town
Island View Villa"Ek werk elke dag met oorsese mense wat reg oor die wêreld toer en hulle almal reageer dieselfde as ek hulle foto's van Langebaan wys. Almal sê dit lyk soos 'n ander land en wil dan net daar gaan tyd spandeer. Die plek het baie potensiaal en moet net reg bestuur word."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Absolute tranquility. Lovely restaurants and friendly people."
"I always found Ceres to be a beautiful place. It's a small place with lots to see, your golf estate with the squash courts is beautiful. Veg and fruits are of excellent quality. And the people are very friendly."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Heerlike dorp, net jammer die volstruise het my nogal ompaaie laat loop."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Seaview on 2822"Dit is lekker sentraal en baie dorpe kan binne 50 tot 60 min bereik word. Dit is skoon en baie veilig."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Pragtige dorpie en 'n moet om te sien, baie skoon en pragtig, een aand is beslis te min!"