Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
168 Sixth Street"Hermanus was nog altyd een van ons gunsteling vakansieplekke en 'n lekker besige dorp oor nuwejaar. Hermanus het ook van die lekkerste restaurante en strande om te besoek en daar is verskriklik om te doen wat dit definitief 'n toeristeplek maak."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty's Retreat"Perfect for relaxing, however, not much to do in the area. Need to drive to surrounding areas for site seeing."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Daar is heelwat te doen in die omgewing en dit is 'n pragtige en rustige omgewing."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ville Lodge"Ons het 'n wonderlike juweel van die Boland gehad, uitstekende restaurante en goeie diens. Wêreldklas en beslis 'n groot aanwins vir Suid-Afrika en alle toeriste regoor die wêreld. Goeie werk al die inwoners en werkers in Franschhoek. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 2"Paternoster is 'n pragtige dorp en die strande is baie mooi en stil. Die een deel van die hoofstrand kan wel doen met bietjie opruim - daar was glasstukke en rommel by die deel waar die bote uitkom. Koop maar liefs meeste van jou kruideniersware op Vredenburg, want alhoewel die winkels op Paternoster meeste belangrike items aanhou, is dit soms baie besig en beknop en die opsies is maar beperk. Die dorp het heerlike restaurante, maar onthou om betyds te bespreek in vakansies. Ons gunstelinge met twee klein kinders was Voorstrandt en Seekombuis."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kariza"Value for money. The most beautiful place I've ever seen. Safe and clean. Will definitely go back to Yzerfontein."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ohana Self Catering"Beperkte strandarea en aktiwiteite vir kinders."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
C - Anemone"Bettysbaai is die mooiste plek hier rond en sy mense is die vriendelikste mense. Ek sal Bettysbaai beslis aanbeveel."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 271"An absolutely wonderful town to visit, so many attractions, stunning beaches, walks, restaurants and shopping. Will definitely visit the town again."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Self Catering"Good area with plenty activities and site-seeing in close proximity."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Goin' Coastal"Love the beaches and easy to travel along the coast."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Noordewind"Unieke vakansie ligging. Die strand, rus en vrede was heerlik. Velddrif se spar verkoop alles wat jy nodig het in oormaat en van topgehalte. Pak net jou handdoek en hoed."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Torobian's Place"Groot dorp, maar ver van toeristebestemmings en 18 km na die see."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Ons was oor kersfees daar, so nie baie in die dorp gedoen nie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Restaurante en wegneemeetplekke wat dierevriendelik is maak vroeg toe."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughing Waters Farm"Pragtige omgewing en baie mooi plekke om te sien."