Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Ancient Copper Shed"Baie mooi skoon dorp met alles wat jy moontlik nodig het."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Femnet Huis"Ons gaan volgende jaar weer bespreek om in Kroonstad te bly vir 'n naweek in die vriendelike dorp."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The View @ 108"Nice place to go to with family or friends."
Parys, Escape From Johannesburg
Ko-rus-ma"Fantastiese kleure, geure en kulture na enige tipe reisiger se smaak. Die unieke winkeltjies, restaurante, die rivieravontuur en die Kersmark was so 'n ongelooflike seën. Beslis meer as een besoek werd."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Lekker om oor te stop en die toeriste aantreklikhede te geniet."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Hartbeespoort was safe and a nice place."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Dan-Li Oornag"Het nie baie rondgery nie, maar dit was ons gesien het was netjies en bekend! Mooi dorp wat mooi opgepas moet word!"
Parys, Escape From Johannesburg
River Cottages"Behalwe vir die Vaalrivier wat langs die dorp verby vloei en al die oudhede winkeltjies en eetplekke, is daar nie veel meer nie."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"CBD needs some work!"
Lynnwood Ridge, Escape From Johannesburg
SereNight Gastehuis"Netjiese vriendelike omgewing. Baie om te doen."
Rietfontein, Escape From Johannesburg
Ciara Guesthouse"Quiet and very peaceful and secure neighbourhood."
Villiers, Escape From Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"Indraai pad vanaf N3 nie in goeie toestand nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Northwest province has beautiful places, you don't necessarily need to go to Cape Town to see beautiful scenery. Hartbeespoort is amazing, with cable ways and a restaurant up hill, wow!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Mama Fourie's Guest Cottages"Goed geleë om die omgewing te verken."
Phokeng, Escape From Johannesburg
XXX Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa"Phokeng is baie netjies en mooi belig. Mense is vriendelik."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Dan-Li Oornag"Ons het Potchefstroom baie besoek toe ons seun daar studeer het en gedurende daardie jare was dit altyd lekker om in 'n skoon dorp te kuier. Maar toe ons nou daar oornag het was die hele dorp vol swartsakke met huisvullis. Rommel en papiere het die hele wêreld vol gelê. Wat 'n jammerte dat so 'n pragtige, geskiedkundige dorp so vinnig agteruit gegaan het. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Uitstekend veral as 'n mens vir 'n kort tydjie (soos 'n naweek) wil wegbreek, maar nie te vêr wil ry nie. Baie om te sien en te doen."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Parys is pragtig en die atmosfeer is heerlik, maar op elk hoek word jy lastig geval deur bedelaars. Dit maak jou besoek regtig onsmaaklik. Daar behoort opgetree te word teen die gedrag."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Some entertainment is expensive but awesome."
Parys, Escape From Johannesburg
Petit Paris Selfsorg"Ons was in Parys vir die Blomme Fees en dit was 'n belewenis gewees. Die dorpie is ook vol interessante winkeltjies en restaurante."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sunplace Lodge"Hartbeespoort is 'n fantastiese toeristebestemming."