Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"Naby Gauteng vir 'n vinnige wegbreek. Diere goeie kondisie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Die persoon by die Tau kantoor waar die bewaringsfooi betaal word wou nie vir ons 'n kwitansie uitreik nie. Hulle voel dit is onnodig. Dit skep egter 'n vraag by my. Word al die geld wat betaal word wel vir bewaring aangewend?"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Mooi omgewing. Naby Clarens, Golden Gate, Lesotho."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Die hoofstraat wat deur die dorp en dus ook die toerismemiddelpunt loop is bietjie lastig."
Parys, Escape From Johannesburg
River Cottages"Rustig en stil. Sou net graag meer inligting beskikbaar wou hê m.b.t wat om te doen en te sien."
Senekal, Escape From Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Sal beslis weer hier tuisgaan."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Guest House"Een van die plekke wat ons graag aanbeveel. Net jammer die waterpark langs die rivier het tot niet gegaan. "
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Mile End Farm Cottage"Magaliesurg kan jy enige iets wat jy nodig het kry."
Parys, Escape From Johannesburg
River Cottages"Restaurante kan bietjie duur wees. Maar verder het ek dit vreeslik geniet daar."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Een woord: awesome."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng se roetes is nie baie mooi en verstaanbaar gemerk nie. Die kaart van Dinokeng lees ook nie baie maklik nie. Die paaie is nie baie goed gemerk nie. Die personeel by die hek waar ons die ingangstarief en bewaringsfooi moes betaal is nie goed opgelei nie. Daar kort nog heelwat opgradering in die park sou ek sê."
Koster, Escape From Johannesburg
Bem-Vindo Lodge"Ons was in die omgewing vir 'n familie byeenkoms, maar daar is baie meer om te sien as jy bietjie rondry! Die plaaslewe is 'n aantrekking! "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Riverbend Self-Catering Cottages"If you need a break from the city fast life Rustenburg is the place to be."
Parys, Escape From Johannesburg
La Splendia Guest Lodge"Parys is 'n pragtige dorp, met baie om te doen vir oud en jonk!"
Eureka, Escape From Johannesburg
De Witte Huis"Ek was net vlugtig daar deur, maar ek dink dit is 'n rustige omgewing."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"So baie om te sien en te doen in die omgewing, wens ons het meer tyd gehad!"
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Schoemansville is a nice area."
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Yenfie B&B"Dit is veilig en rustig. Ek kon met gemak gaan draf sonder om bang te voel."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"It has sentimental value for me because my daughter is at school there. I really don't know the town."