Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Gaan reeds in Desember weer daarheen."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"Lovely coffee shops and restaurants. Enjoyed the antique shops."
Parys, Escape From Johannesburg
KayanZee Lodge"'n Plattelandse dorp waarin dinge klaarblyklik nog op 'n redelike vlak gehandhaaf word."
Parys, Escape From Johannesburg
Speranza" 4 ure is al tyd wat nodig is vir inkopies in Parys, gaan maar met 'n kar wat 'n groot kattebak het."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"It's a beautiful place, I love it."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sofia's Place"Ons gaan baie Hartbeespoort toe. Plekke is baie duur, maar goeie ontspanning. Neem meestal ons eie kos en drinkgoed saam as ons iewers bly."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Modizen Guest House"I would recommend Mogwase as a travel destination, people are friendly and helpful, the place felt safe as well."
Vrede, Escape From Johannesburg
Gibson Place"Die hotel in die dorp bied ongelooflike disse en is baie deftig. Dis net jammer dat die rommel orals gestrooi lê wanneer jy in Vrede aankom."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Gates open at 06h00, for any actual chance of seeing good game before it becomes to hot and they move into the shadows."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Waaierpalm Guest House"Veilige area met genoeg vermaak, winkelsentrums en restaurante."
Buffelspoort, Escape From Johannesburg
Utopia Nature Estate 51 Buffelspoort"It's a very very small town. Great for dam sports (if you have a boat). There is a big family type resort if entertainment for the day is needed. Buffalo Grill is a great restaurant. Otherwise just a couple of shops for essential stuff."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tranquillity Spa Lodge"Paaie maar bietjie moeilik met 'n stadskarretjie."
Waterkloof Ridge, Escape From Johannesburg
Waterhouse in Waterkloof Ridge"Net parkeerplek is bietjie ongemaklik."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Rest-a-While Guest House"Baie goed geleë vir trou-bywonings in die Pretoria-Oos gedeelte."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Road works in Rustenburg makes travelling unpleasant."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
La Vie Gastehuis"Sal nog langer wou bly om plek te ervaar."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Regte Vrystaatse dorpie. Moet net nie agterband op BMW motorfiets daar probeer herstel nie!"
Vrede, Escape From Johannesburg
Oostewind Guest House"Dit het in ons behoefte van blyplek vervul. Die natuur was verfrissend. Ons was nie in die dorp self nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Schoemanshof"Potchefstroom self sal ek nou nie aanbeveel vir 'n toeristebestemming nie, maar as jy net so entjie in Parys se rigting ry, is daar ongelooflike plekkies in die natuur naby die Vredefortkoepel en die Vaalrivier."
Parys, Escape From Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse"Vir 'n klein dorp is daar regtig waar so baie om hier te doen vir alle ouderdomme, groepe en families. Van oulike uiteetplekke en cafe's tot winkelkies, riviervlotvaart, oorde en soooveel meer. Perfek vir 'n rustige wegbruik."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Hekpoort Private Lodge"Die vrieskas kan dalk vervang word of reggemaak word. Dit werk nie so goed nie."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Ons is elke week daar en raak nooit moeg vir die park nie! Jammerte oor die groot brand en behalwe vir die ontydige betogings elke dan en wan, is als op die pad Pilanesberg toe en in die omliggende areas 'n plesier!"