Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Kings Hill, Escape From Johannesburg
Greensleeves Guest House"Baie naby aan Harrismith parkrun en dus 'n uitstekende ligging as mens wil oorslaap en die parkrun bywoon."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Modizen Guest House"Very quiet area, it's a nice getaway from the city, I liked it there."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Ons het nie Dinokeng as toeristebestemming gebruik nie. Sal dit graag volgende keer wil doen. Slegs oornag-akkommodasie."
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
37 on Charles"Kan nie verstaan dat restaurante al 21:00 hulle kombuis sluit op 'n Vrydagaand nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"We loved the quaintness of the town. There is a lot to do and see, more than you can fit in to a weekend. Lots of nice restaurants and of course the antique shops are amazing!"
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Koru Guest House"Baie veilig waar mense nog kan stap in die strate en die kinders op hulle fietse kan rondry."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Rustica Accommodation"Lyk na 'n rustige dorpie waar 'n mens kan uitspan."
Parys, Escape From Johannesburg
Umfula Resort on the Vaal River"Parys is absoluut 'n juweel van 'n dorpie!"
Brits, Escape From Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Brits het 'n klomp plekke in die omgewing, soos venues en natuurreservate. Dit is dus sentraal genoeg om na al hierdie plekke toe te gaan."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Banana Coves"Ons geniet altyd al die bedrywighede rondom die dam."
Villieria, Escape From Johannesburg
Talana Cottage"Nie veel om te doen nie, meer vir as jy 'n rustige wintersnaweek will hê."
Silverton, Escape From Johannesburg
Gracious Living Guest House"Silverton is baie sentraal geleë vir die besigheidsman."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Bush Willow Chalets"Persoonlik dink ek dat die kostes op die "self-drive" baie hoog en nie regtig die moeite werd is nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam"Infrastruktuur skree vir aandag en opgradering. "
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Malibu Country Lodge"Uit die stad, maar nie te ver nie. Veilig om in die aand terug te ry."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Dinokeng is letterlik op ons voorstoep! Dis nie nodig om 5 ure Wildtuin toe te ry om die bos-gevoel te kry nie. Ons geniet Dinokeng en gaan gereeld, al is dit net vir die dag."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Die onsuiwer water is sy grootste problem. Ek is bly ek hoef nie lank daaraan blootgestel te wees nie. Die omgewing en mense is spesiaal!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"The view of the terrains were breathtaking.we also got to visit the town. And the 9 min drive to the Lesotho border. It's a very peaceful and calm place that my family and I enjoyed thoroughly."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"'n Inligtingsblad oor Potchefstroom sou handig wees, maar gelukkig het die internet gehelp."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Country Garden Guest House"Potchefstroom kom baie verwaarloos en vuil voor as jy deur die strate rond ry."
Kroondal, Escape From Johannesburg
Berg en Bos"Kroondal has great restaurants and activities. Beautiful, peaceful and safe area."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"Mal oor Dinokeng! Groot 5 op jou voorstoep! Goeie waarde vir geld."