Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Pachelbel"Beslis die moeite werd om plekke in die area te besoek as deel van die wegbreek."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Vir 'n rustige wegbreek uit die stad is die ideaal. Mens kan afskakel en net ontspan."
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Dit was waarlik 'n wonderlike belewenis. Privaatheid in oorvloed."
Montana, Escape From Johannesburg
Bush Thorn Lodge"Baie veilige omwing met aangename eetplekkies om die hoek. Vervoer is 'n belangrike aspek. "
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Ek persoonlik dink dit is 'n aangename, mooi en maklik bereikbare omgewing van enige plek in Gauteng. Baie om te sien en te ervaar as jy baie tyd het."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Die dorpie is vervalle en nie skoon nie, maar die uitsig is pragtig."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Bergkaree Self Catering"Die dorpie self is maar gehawend, maar die natuur is pragtig."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Cottage"Parys is 'n juweel. Die antieke ware. Die kultuur. Ek het 'n stukkie van my hart daar verloor!"
Parys, Escape From Johannesburg
Speranza"Ek dink soms Parys bestaan net uit een of twee mooi strate. Die dorp is nie baie skoon nie. Die water ongelukkig ook nie. Maar dit bly nog steeds 'n lekker plek om te besoek. Altyd 'n vriendelike gesig en nog ietsie interessants om te sien. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
De Zonnebloem Guest House"Nog net deurgery. Nie gekuier in Bethlehem nie. Ons gaan gewoonlik Clarens toe vir 'n familiewegbreek."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Hill Manor"Dis lekker geleë. Naby klomp plekkies wat besoek kan word. Al is dit in 'n besige straat, hoor mens nie die verkeer nie."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Waaierpalm Guest House"Winkels en winkelsentrums gerieflik naby, asook hospitaal."
Lynnwood Ridge, Escape From Johannesburg
Maribelle's Bed & Breakfast"Sentraal geleë naby 'n aantal inkopiesentrums."
Waterkloof Glen, Escape From Johannesburg
The Aviary"Fantastiese ligging in Pretoria. My GPS was net bietjie deurmekaar om by die korrekte hek van die veiligheidsarea in te gaan, maar die groot aanwysings maak dat mens maklik jou bestemming bereik. Dis werklik naby Menlyn en die hoofweg."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Vir ons kort wegbreke gaan ons altyd Magaliesburg toe."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Ons het soveel diere gesien en die park is baie goed onderhou! Sal beslis weer gaan en enige tyd aanbeveel."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Lekker naby die stad. Wilsritte se pryse verskil vanaf R180 pp tot R300 pp. Bespreek vroegtydig."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Montego Bay 6"Beautiful upmarket area. Just very sad that the squatter area is noisy, smoky and a total eye sore for accommodation options in that area. Puts a bit of a damper on a relaxing getaway weekend."
Rietfontein, Escape From Johannesburg
Vivian's Cottage"Lovely quiet area with everything close by."