Verified Reviews
Hondeklipbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hondeklipbaai
Rated 4.2 out of 5 based on 325 reviews.
"Hondeklpibaai is 'n on-ontdekte juweel teen die Weskus, met so baie 4x4-roetes in die nabyheid en die Nasionale Park net 15 km weg, is dit die perfekte wegbreek, selfs al is dit nie blommetyd nie. Die mense is baie vriendelik en ontvanklik en laat jou gou tuis voel. Ons sal definitief weer besoek."
"Daar is nie baie om te doen nie, maar dit was heerlik om op die strand te kon wees en die kinders kon lekker elke dag swem. Wat ook baie opvallend was is dat daar nie sommer net in strate gedrentel word nie. Hondeklipbaai is ’n lekker rustige plekkie vir wegkom en om te rus."
"Dis regtig baie afgeleë. Mooi wit strandjie. Ou skeepswrakke om te sien en Spat klip."
"Mooi plek met baie om te sien as jy bietjie moeite doen. Goed vir jou siel, goeie restaurante met heerlike kos om van te kies."
"The dirt roads were in a very poor condition from the N7 to Hondeklipbaai."
"Pity the tourists think they can damage the dunes and ride all over the dunes destroying habitat and grazing for farmers! Locals are very friendly."
"Die opsies vir uiteet is min, sorg dat jy genoeg voedsel pak om self te maak vir aandete."
"Klein dorpie. Nie 'n groot indruk gemaak nie. Maar was lekker om net af te sluit van al die stadsdinge. Baie ver grondpad om by bestemming uit te kom. Het dorpie nou verken, maar glo nie ek sal dit weer verken in die toekoms nie. Nie veel om te doen nie."
"Oulike dorp. Baie mooi daar. Dit was omtrent 'n rit en 'n half om daar uit te kom, maar ons het die grondpad oorleef!"
"If you want isolated, interesting and a bit sad (no work for the locals) it is worth the trip. Not really a holiday destination with kids though."
"Mens kan nie glo dat so 'n klein dorpie so 'n ryke geskiedenis het nie. Voorwaar 'n juweel aan die Weskus."
"If you want peace, fresh air, comfort and a place next to the sea then this is the ideal place to stay."
"Perfek vir ons, want dit is stil met pragtige see-tonele en stappies wat jy kan vat na verskeie ander baaie in die omtrek. Goed ook vir voëlkyk. Dop & Kreef bly een van ons gunsteling-restaurante; wat 'n uitsig! En vriendelike diens."
"Hierdie wêreld hat 'n skoonheid van sy eie. Geen malls en min WiFi. Net rustigheid vêr weg van alles."
"Nie baie om te doen nie, COVID het 'n groot invloed op die restaurante gehad. Ons het baie goeie kos by Dop en kreef geëet."
"Superrustig vêr van stadsgewoel. Heerlike vis en kalamarie by Rooi Spinnekop geëet."