Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.
"Die karoo het 'n besondere bekoring. Langafstande op swakkerige grondpaaie sal 'n uitdaging wees in die verkeerde voertuig (bv. sportmodelle met harde vering en laeprofielbande). Besoek die klein dorpies en ondersteun die unieke klein besighede en eetplekke. Maak net seker jy kan brandstof ingooi. Nie alle dorpe het vulstasies wat 24-uur oop is nie. "
"As jy by die ATKV-oord bespreek kan jy langer kuier. Andersins is 'n dag besoek goed genoeg."
"Nieu-Bethesda was op my emmerskop-lysie en is so dankbaar dat ek alles daar kon ervaar. 'n Rustige dorpie sonder om vervelig te wees!! En skoon en goed versorgde geriewe."
"Not much to do. Really just stopped to overnight on journey between CPT and JHB."
"Mooie rustige plaats om te bezoeken; prachtige rit naar de nabij gelegen pas door de Swartbergen."
"Vir oornag is daar baie geleenthede in alle prysklasse. Nie veel te sien in die dorp vir toeriste."
"Nieu-Bethesda is die moeite werd om voor af te draai en 'n paar uur te kuier. Daar is goeie restaurante, bierbrouery en die Uilhuis- en Fosiel-museum is iets besonders."
"Skoner strate en minder kinders wat doelloos rondstap en baie bedel sal positief bydra."
"Die 4Sheep restaurant moet baie meer bemark word - dit is 'n lieflike restaurant. Weg van die veilige restuarante soos Spur en Steers is 4Sheep 'n besliste moet."