Geverifieerde Resensie
Machadodorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Machadodorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 27 resensies.
"Soos alle kleindorpies is die verval maar opmerklik. Die omgewing is pragtig met baie staproetes en besienswaardighede."
"Die dorpie is baie klein en 'n bietjie verwaarloos, en daar is soms krag- en waterprobleme."
"No tourist information, potholed roads. The surroundings are beautiful but it is not effectively marketed."
"Interesting history but what a shame that the town is in such disrepair. Roads are full of potholes and really very little to see despite it having so much history."
"Soos die meeste plattelandse dorpies deesdae, strate maar sleg, geen restaurant nie."
"The small town is good, however the municipality must repair the potholes on the roads. "
"As 'n oorslaap plek benodig word tussen Johannesburg/Pretoria en die Krugerwildtuin, is dit ideaal geleë."
"Klein dorpie met 'n pragtige kerk gebou. Mooi uitsigte en redelik stil. Maar onversorgde paaie en ontvolking lei tot baie lee geboue en slaggat-paaie. Die roetes buiten die N4 om Machadadorp is vreeslik mooi met baie fotografie geleenthede."
"I love Machado as it is one of the most beautiful places in the Highveld and in the country. it has it's own unique features as a home of trout, and I'm proudly a local girl having been born and bred there."
"Was nie in Machadodorp nie - was wel Dullstroom toe vir 'n dag en dit is pragtig daar."
"Machadodorp het ongelooflike potensiaal. Die huise en kerke is baie mooi, maar die stand van paaie en skoonheid is die dorp se ondergang. "
"Absoluut goed geleë nie te ver van Johannesburg/Pretoria af nie en naby Dullstroom! "
"Uitstekend ingerig vir 'n wye verskeidenheid belangstellings en toeriste."