Verified Reviews
Makhanda (Grahamstown)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Makhanda (Grahamstown)
Rated 3.8 out of 5 based on 148 reviews.
"'n Pragtige dorp, en hul gholfbaan is ongelooflik mooi, ek gaan nog terugkom en hier kom speel."
"'n Juweel met baie interessante besienswaardigehede wat 'n opvolgbesoek regverdig."
"Dis maar die gewone Oos-Kaapse dorp met beeste en donkies in die strate."
"An amazing town - clean and well preserved. The community takes pride in the heritage."
"Jy sal 2 dae of so daar moet spandeer om die museums en geskiedkundige plekke te besoek."
"Die twee museums op Grahamstad is 'n moet sien. Daar is 56 kerke indien iemand daarin belangstel. Ons was by die krieketfees vir skole. Die kolleges waar die kinders gespeel het is nog baie netjies met aangename personeel. Daar is 'n paar restaurante en nagklubs om ook te besoek."
"Lieflike historiese dorpie, met pragtige ou geboue. Kan definitief "The Cock House" aanbeveel vir 'n heerlike aandete in pragtige historiese huis."
"I know that the students were not there, but hardly anything was open including the memorial on top of the hill. We walked around it and I was very saddened by the state of the grounds. Lots of weeds and the lawns needed tending to. The building was not looking its best either. "
"Die paaie is in 'n baie slegte toestand. Daar is kommer oor die kwaliteit van die water."
"Daar is 'n ryk geskiedenis. Wonderlike, interessante en geskiedkundige geboue en kerke."
"Vir my eerste besoek, was dit regtig 'n groot verrassing. Baie mooi outydse dorpie met moderne geriewe."