Verified Reviews
Mossel Bay Central
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay Central
Rated 4.6 out of 5 based on 58 reviews.
"No better place to be. Just a pity that all shops and restaurants close so early. Not really much to do after 8 pm."
"Ek sal elke jaar daar gaan vakansie hou. Dit is 'n skoon en mooi plek. Almal is vriendelik en behulpsaam. Wonderlikste vakansie nog."
"Mosselbaai is 'n oulike dorp, daar is baie winkels en interessante plekke om te sien. Dit maak nie saak waar mens in Mosselbaai ry nie, die see is oral sigbaar. Die mense is baie vriendelik. Net jammer die dorp brei teen 'n tempo uit en raak nou oorbevolk."
"Dis nie die greatste area om in rond te stap nie en jy ontmoet 'n paar vreemde karakters wat jou vir geld vra."
"Sentraal Mosselbaai in 'n neutedop is naby alle toeriste-oorde, winkels, skole en sportfasiliteite! Definitiewe aanbeveling."
"Sal dit enige tyd weer bespreek. Is baie maklik geleë en jy kan enige rigting in beweeg per voertuig of selfs stap."
"Mosselbaai is nice. We only had one problem. It was raining all day. But Mosselbaai cannot be blamed for that. Pity that we did not have more days to explore Mosselbaai during our tour through South Africa."
"Ons het van die ander dae ook in Sentraal Mosselbaai oorgebly en was baie lekker. Die verblyf was aangenaam, ons het veilig gevoel en dit geniet om rond te loop en was naby alles. "
"Die polisie is gaaf en van onskatbare waarde vir toeriste. En wat kan mens sê, 'n heerlike Santos strand. Ons het baie lekker gekuier."
"Daar is klomp besighede en plekkies om te gaan in Sentraal Mosselbaai, maar mens sal na die ander areas ook moet gaan. Vir vakansie mense sal dit miskien nie genoeg wees om hulself mee besig te hou nie."
"Was net bekommerd oor ons motor in die straat geparkeer moes staan. Maar Johan het ons verseker dat hy enige ongewenste gaste sou laat spaander. Miskien kan julle dalk net voorsiening maak vir veiliger parkering om gaste meer gerus te laat voel. "