Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"Paaie in die dorp is baie sleg. Maar winkel is uitstekend. Kan gerus ietsie van alles probeer."
"Its a cheaper accommodation spot than Hartebeespoort and close enough to day trip into Hartebeespoort for activities so I would recommend staying there for those reasons. Unfortunately we were there on a Monday and most places and activities are not available on a Monday."
"Klerksdorp kort 'n goeie skoonmaak. Die dorp in besig om uitmekaar te val net soos Mafikeng. Dit is maar sekerlik 'n probleem in baie ander dorpe."
"Ek het al by baie plekke in die Kaap gaan naweek hou en ek sou sê die omgewing is “right-up-there” (kort net die wynplase)."
"It is really close to Pretoria and Johannesburg, so suitable for weekends when one does not want to travel far."
"Baie rustig en mooi, oord ook skoon en netjies. Kinders het dit baie geniet. Mense vriendelik en restaurant se kos heerlik. Hulle sal ons weer sien."
"My besoeke aan Koster gaan dikwels gepaard met hengeluitsappies na Kosterdam sowat 27 km uit die dorp. Die pad na Kosterdam bederf my met natuurskoon en bosveld en as jy gelukkig is kan jy dalk nog 'n wildsbokkie ook te sien kry. Lafenis vir die siel as die natuurskoon en bosveld jou hart vinniger laat klop."