Geverifieerde Resensie
Perlemoen Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Perlemoen Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 33 resensies.
"Nie eintlik regtig swemplek nie. Ons moes maar Uilenskraal toe ry om te swem, weens die klomp rotse. Maar ons kon darem die walvisse aanskou en dit het opgemaak daarvoor."