Verified Reviews
Pilanesberg National Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pilanesberg National Park
Rated 4.4 out of 5 based on 58 reviews.
"Road to and from Pilansberg National Park full of potholes and not a relaxing drive. Restaurant staff not customer orientated, service definitely needs to be improved."
"Ek is mal oor Bosveld so ek is mal oor Pilanesberg Nasionale Park."
"Closest to Joburg and Pretoria big five reserve. Can be very busy though on national holidays or in high season."
"Sal dit waardeer indien besoekers die "birdhides "nie as 'n piekniek-plek sal gebruik nie. Mense het eenvoudig net nie 'n saak met ander nie, ons was begroet met besoekers wat binne in die "hide" besluit het om hulle ontbyt te eet. Daar is 'n plek en tyd vir alles."
"Alhoewel dit nie vergelyk kan word met die Krugerwildtuin nie en al was dit 'n aangename tyd om daar te vertoef, stel ek voor daar word na die toestand van die teerpaaie gekyk. Daar is baie slaggate en vir so 'n toeriste-aantreklikheid, veral buitelandse toeriste, skep die teerpaaie nie n goeie prentjie nie."
"It's a beautiful place and the game guides are professional and friendly. I would only suggest a tracking device on the Big 5 animals to track them easier for viewing. "
Mogwase Unit 4, Pilanesberg National Park
Vicky's Bed & Breakfast"Dit is wel in die township van Mogwase, maar dit is baie veilig en baie stil en was baie tevrede."
"Pilansberg is altyd mooi, maar hulle kan gerus daaraan dink om die park se paaie te verbeter."
Mogwase Unit 4, Pilanesberg National Park
Sharodin Bed and Breakfast"Nie veel vir toeriste om in Mogwase te doen, maar naby Sun City en Pilanesberg."
Mogwase Unit 4, Pilanesberg National Park
Sharodin Bed and Breakfast"Vir die gholfweek in Sun City is hierdie bestemming nie sleg nie. Die gastehuis het veilig gevoel en daar was 'n ander B&B oorkant die pad wat ook vol bespreek was. Ons het voorheen ook al in Mogwase gebly vir die rede en dit was ook aangenaam. Anders as die gholf, glo ek nie ek sal hierdie as 'n toeristebestemming beskou nie."
Mogwase Unit 4, Pilanesberg National Park
Sharodin Bed and Breakfast"Sad to see all the animals (donkeys, cows, dogs) roaming the streets."
Mogwase Unit 4, Pilanesberg National Park
Marys Bed and Breakfast"A really good place to getaway with all necessities provided. "