Verified Reviews
Riversdale
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Riversdale
Rated 4.2 out of 5 based on 229 reviews.
"Skoon, gerieflike dorp met vriendelike mense. Huisves Oakdale Landbouskool en die Nasionale Junior 560 Toutrekspan."
"Baie sentraal tot Stilbaai, Vleesbaai en Boggomsbaai, sowel as Karoo-dorpe soos Barrydale of De Rust vir mense wat hier en daar wil uitry vir verskeidenheid."
"Jammerte dat dit as 'n halfweghuis gebruik word tussen die Kaap en PE roete, maar baie mooi plek en rustig."
"Daar is interessante plekke om te besoek, soos die ou tronk en andere. Die gholfbaan is altyd 'n besoek werd."
"We were visiting family in Stilbaai and only visited Wimpy and Spur while we stayed in Riversdale. We were very surprised at the friendly waitresses and managers at both places. Services in general everywhere was good."
"Die ou tronk is baie interessant asook sleeping beauty op die berg. 'n Netjiese ou dorpie."
"Die padstal net buite Riversdale met die houtitems was baie besonders. Die mense is baie vriendelik - dit het ons laat verlang na 'n tyd toe ons in Laingsburg woonagtig was. Dit is sommer net lekker om die rustige klein dorpie te geniet. Die dorp lyk op die oog af netjies, asof dit gereeld in stand gehou word."