Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Dit was baie lekker en dit maak 'n seevakansie defnitief die moeite werd. Ons sal definitief weer Margate toe gaan vir 'n seevakansie."
"Margate self nie 'n baie ideale vakansiedorp nie. Dorp is vuil. Omliggende dorp soos Ramsgate, wat baie naby geleë is, meer ideale vakansiebestemming."
"Margate is very disappointing, we only moved around Ramsgate, Uvongo and Shelly Beach. "
"It is a wonderful destination, beach was beautiful, clean and safe. Will definitely return for a holiday."
"Baie lekker plekkie by die see, maar ek dink in die besige tye moet 'n mens maar die winkels vermy!"
"Nie eintelik Margate besoek nie, Ramsgate was voldoende en heerlik. Ook gaan stap by Clearwater, pragtig."
"Die strand by Margate was netjies en skoon met lewensredders aan diens. 'n Verrassingsbesoek deur die berede polisie was 'n belewenis. Ramsgate se strand en die Waffle House is beslis 'n besoek werd."
"Nie veel om in Hibberdene self te doen nie. Dis meer vir mense wat net wil rus. En nie ordentlike restaurante nie. Daar is Jolly Roger op die strand. Die kos was lekker en bekostigbaar, maar die mense was maar bietjie vreemd. Margate is so 25 minute se ry, maar mens ry dit vinnig, want die pad is baie mooi."
"Heerlike atmosfeer en vriendelike mense. Mooi besienswaardighede en relatief baie dinge wat in die omgewing is om te doen."
"Lovely location for R&R, however family activities, malls and restaurants are a significant drive away from the area."
"Sekere gebiede in Port Shepstone word redelik goed onderhou, maar ander laat veel te wense na. Al die pad aanwysnaamborde is toegegroei en skaars sigbaar. Admissie-geriewe by Umtentwenie- en Southport-strand skoon en nuut."