Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Kenton is a fabulous holiday destination for all age groups. Beautiful town with plenty of amenities. Definitely on the cards for another family holiday!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"As jy lief is vir koffie, gaan kuier daar. Daar is ook 'n wynplaas met 'n besonderse toer en wynproe."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Coral Tree Self-Catering"Very nice and quiet village in a beautiful environment."
"Dis die gemaklikste, vriendelikste en veiligste dorp. As jy wil rus. Ferreira Town is jou dorp."
Blue Horizon Bay, Sunshine Coast
Angels Rest"Fantasties. Kan nie in beter woorde beskryf hoe rustig en asemrowend mooi dit is nie. "
"Dit is 'n plek waarheen ek ontsnap wanneer ek net wil gaan ontspan. Dit is nie 'n groot plek nie, maar het alles wat 'n mens nodig het van restaurante na aktiwiteite vir die hele gesin."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Claptons 18 Jeffreysbaai"Beautiful scenery and close to everything, loads of activities to do. "
Cape St Francis, Sunshine Coast
Cape St Francis Resort"Pragtige plek, maar geriewe kan nie net van vol betaalde inwoners geblok word sonder kommunikasie en tarief vermindering nie, dit gee wantroue in advertensies."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Loerie Cottage"Daar is nie genoeg inligting op die internet oor Port Elizabeth nie. Markte, feeste, musiek, ens. Die kus is fantasties, maar vir 'n besoeker is dit moeilik om te weet waar dit veilig is om te swem, loop en vertoef. Die Addo was verbasend naby, net 45 min tot by die een ingang en definitief aanbeveelbaar vir dagbesoeke."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique 1152"Well looked after estate, with friendly people."
Marina Martinique, Sunshine Coast
The Ark 2 bedroom flats @ the Marina Martinique"Marina Martinique word wonderlik gemaak deur die water wat orals om jou is. Sonder dit sal Marina maar baie vervelig wees."
"Soveel plekke om te besoek binne Port Alfred asook in die omgewing."
"Lovely town with relaxed atmosphere. It has all amenities required for holiday makers."
"Ons hou daarvan om rustig in die klein dorpie te bly. St Francis is so naby dat jy vinnig kan deur ry as jy by die winkels en restaurante wil wees."
"My 1ste keer in Jeffreysbaai en ek moet eerlik wees dit was nie so wow soos almal gons nie. Omliggende gedeeltes en strande - St Francis bay & Port St Francis was beslis 'n beter opsie. Jeffreysbaai was te kort aan baie goedere oor so besige seisoen - sekere vleis, roomys (nêrens kon ons roomys in enige formaat kry nie - bakke, draairoomys), vars room, ys, diesel? Ons het elke dag uitgery na bogenoemde areas toe vir sekere items en hulle strande."