Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Weskus
4.5/5

Lees regte resensies van Weskus van 10996 geverifieerde gaste.

Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus akkommodasie

1669 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Weaver Close is 'n selfsorgvakansiehuis in die gewilde St. Helenabaai aan die Weskus. Dit is ideaal vir 'n klein ge...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Weeksdae 10% af!

6 Olives BnB

B&B in Darling, DarlingWeskus
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)

6 Olives BnB is in die historiese dorpie Darling geleë wat bekend vir sy ryk kulturele en artistieke besienswaardig...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 10 000
per nag (plek vir 8)

The White House at Grotto Bay Nature Reserve is 'n luukse huis met 4 slaapkamers wat keurig versier is. Die huis sp...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Serendipity 15 is 'n lieflike woonstel met verhit-en-eetgeriewe op Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai. Die wo...

WiFi
Braai
Visvang
Wildritte
WiFi
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf R1 342
R 1 342 R 671
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 342
R 1 342 R 671
per nag (plek vir 2)

Pause Studio Room is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in Yzerfontein. Dit is ideaal vir enkelreisigers...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 342
R 1 342 R 671
per nag (plek vir 2)

Vanaf R2 177
R 2 177 R 1 307
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 177
R 2 177 R 1 307
per nag (plek vir 4)

Villa Fontana 7 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Yzerfontein. Hierdie kusdorpie is vir sy pragtige strande, sei...

Braai
Braai
Vanaf R2 177
R 2 177 R 1 307
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 6)

Beachside Bliss bied gerieflike verblyf by die see met 'n asemrowende see-uitsig in Yzerfontein. Hiér sal gaste met...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 2)

Time Out

Selfsorg in Yzerfontein, YzerfonteinWeskus
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)

Time Out bied knus oornagverblyf in Yzerfontein, net 700 m vanaf die strand. Hierdie verblyf is ideaal vir paartjie...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 790
per nag (plek vir 6)

Casa Mila Lampiesbaai is 'n moderne selfsorghuis in die rustige Lampiesbaai. Dit is die perfekte vakansie-toevlugso...

WiFi
Braai
Fietsry
Visvang
WiFi
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag (plek vir 6)

Vanaf R10 280
R 10 280 R 4 112
per nag (plek vir 8)
Langtermyn-verblyf 60% af!
Vanaf R10 280
R 10 280 R 4 112
per nag (plek vir 8)

Quattro House is 'n pragtige vakansiehuis in Yzerfontein. Die eiendom is naby die strand, plaaslike restaurante en ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R10 280
R 10 280 R 4 112
per nag (plek vir 8)

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang