Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede."
"Jacobsbaai is a bit far from tourist attractions, you must be willing to drive out to see places and attractions that Cape Town has to offer. But for total relaxation, I would highly recommend this place. "
"Ons vind Vredenburg sentraal. Mykonos, Langebaan, St. Helenabaai, Paternoster, Saldanna en Laaiplek is naby geleë!"
"Die winkeltjie kan net meer opsies gee, maar verder is die plekkie diep in my hart. Ek kuier al vir jare op Strandfontein, die beste."
"Vriendelike mense, genoeg om te doen en sien. Alles wat jy nodig het om jou die vakansie te laat geniet. Nie uitermatig besig nie, so jy kan lekker rustig verkeer."
"Die restaurante is fantastiese ondervindinge. Die strande en strate is baie skoon. Die Spar het ons verwagtinge oortref. "
"Klawer is die tyd van die jaar in sy glorie, ryk aan druiwe, dit lyk asof ons in 'n ver land was, tog is ons net van Vredendal. Lekker Klawer."
"Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan vakansie hou, maar net met genoeg tyd, want daar is baie om te doen. Die dorp self het alles wat jy moontlik nodig kan hê. En dis 'n rustige, stil atmosfeer met die see se branders in die agtergrond. Mense is baie vriendelik."
"Langebaan is beslis een van die aangename vakansieoorde om in te bly. Daar is baie besienswaardighede en bied beslis waarde vir jou geld."
"Street names not visible on all street corners, difficult to locate at night time. Water ways very clean, and well-kept, and birdlife an extra bonus. "
"Jacobsbaai is pragtig en daar heers rustigheid oor die dorp. Die Weskusplek Restaurant kan hulle spyskaart verbeter, die 4 opsies op die spyskaart was nie beskikbaar toe ons bestel het nie."