Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Ons kon maklik inry stad toe en daar verskeie dinge doen, onder andere na 'n rugbywedstryd gaan kyk in die stadion naby V&A Waterfront."
"Die Vermont/Onrus/ Hermanus-omgewing bly steeds 'n uitsonderlike vakansiebestemming. Bolandse vriendelikheid op sy beste."
"Stanford is 'n stil en rustige dorpie. Ek is van Stanford en bly l my lewe lank hier en die koms was great."
Great Brak River, Western Cape
Pearl White Sands"Goed gelee en sentraal tot al die besienswaardighede in die Tuinroete."
"Citrusdal self bied nie veel vir toeriste nie, maar daar is baie omliggende besienswaardighede, asook die pragtige Cederberge wat beslis besoek moet word."
"Calitzdorp bied werklik die reisiger 'n ietsie van alles. Die mooi van die wynlande en wingerde en lieflike eetplekke en 'n dorpie omring met nostalgie en ouwêreldse sjarme."
"Hier werk alles! Die mense is vriendelik, hulpvaardig en hartlik."
"Wish there were more pool facilities to cool off in the heat. Luckily our place had aircon, so it was a great substitute."
"George is a fantastic place. The family fell in love with it. There is so much to do there."
"Baie om te doen en te sien. Die Karoo is beslis 'n toerisme-aantreker, vreeslike vriendelike mense."