Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 336 Bourke

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Isabel V
1 nag
5.0
Nov 2024

Peaceful. The stay was peaceful and quiet; I would only prefer a private bathroom!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Alles was perfek. The young caretaker and manager, Stephen at 336 Bourke Street was so professional and friendly. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie netjiese plek. Stil en in mooi omgewing, maar het in die donkerte gesit. Alles het vlot verloop, behalwe vir die kragonderbreking. Eienaar sal dalk moet kyk na een of ander bystandstelsel om so 'n ongerief in die toekoms uit te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie keuse. Dankie vir 'n huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
@ 336 Bourke
Baie dankie vir gaste soos julle. Ons waardeer dit baie.

Abrie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik, gemaklik, skoon en gasvry. Ons het dit baie geniet en dit was gerieflik en skoon. Lekker ligging en was ook maklik om te kry. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig, ideaal vir iemand wat ZAH moet besoek. Vriendelike diens, perfek geleë by Zuid Afrikaanse Hospitaal. Veilige area. Waarde vir geld. Sal nie op 'n ander plek gaan slaap as ek weer Pretoria toe moet kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie P
1 nag
5.0
Jun 2024

Dit was baie netjies en het ek 'n heerlike nagrus geniet. Ek was baie tevrede. My man is in die hospitaal opgeneem en dit was gerieflik en naby. Dit was glad nie moeilik om te kry nie, veral as ek as 'n vrou alleen moet rond beweeg en die plek nie ken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Aangenaam. Netjiese plek en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
@ 336 Bourke
Baie dankie. Ons waardeer gaste soos jy. Groete

Malcolm M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Convenient and functional. Very convenient and so close to SANParks where I was consulting for the week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia H
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Very good. Very good. Next time, I will book a room with my own toilet and shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourke-straat 336, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90850c1e7ddf4cd96959408625c86c72994ee28f07fd367de16f497fb47f1589f038a5f438a3858b4e03f3cff78fea70aa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 336 Bourke Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7648562 28.2057169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang