Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Johann W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Binne braai n bonus. Word hoog aanbeveel. Baie aangename verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
@ The beach
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Julle is baie welkom om weer te bespreek in die toekoms.

Annatjie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gemaklike kompakte woonstel. Meer ideaal vir 4 persone. Goed toegerus en stap af. Gemaklike lekker woonstel met goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

En maklik en toegang was maklik en alles geniet. Dankie. Baie dankie vir 'n lekker plekkie om te bly, ons het dit baie geniet. Die uitsig was baie mooi en alles was net lekker om te bly. Mooi skoon en gemaklik om daar te bly. Ons gaan weer van julle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Sal beslis aanbeveel en weer besoek. Pragtige verblyf. Mooi uitsig. Netjies. Rustig. Gemaklik. Ten volle toegerus. Absoluut geen klagte en niks nodig gehad wat nie daar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faren J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Absolute amazing. Fantastic! Very friendly host. Will go again with my hubby and kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Alles was beskikbaar, gemaklik en skoon. N. Verblyf was heerlik. Eienaares het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het verblyf baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surinee L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Comfortable. Excellent, safe, interesting, warm. Loved the dishwasher.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxed, amazed, breathtaking view, friendly neighbors. It was great although time flew by. Everyone enjoyed it, especially the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Hendrik Christoffel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige see uitsig welkome ontvangs. Ons het ons verblyf regtig geniet, die see uitsig is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Comfortable and stress free. You had a great experience. I really felt comfortable with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25099bac926d0f0440c8b20d7b9914f98b265b800538db3ff9ad24b3f3d30795e62fce2a402a2ad690c1af8dc223887e5701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083945635788 24.911503273171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang