Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Junction 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 123, De Waterkant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victoria Junction 8 bied lieflike oornagverblyf in die Victoria Junction-kompleks in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie, alleenreisigers of toeriste wat die Moederstad wil verken.

Dié ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar vir gaste om verbind te bly.

Gaste het volle toegang tot die gebou se gedeelde swembadarea wat sonstoele het sodat gaste ten volle kan ontspan en son kan vang. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf die Cape Quarter-winkelsentrum, baie restaurante en net 'n kort entjie se ry vanaf die bekende V&A Waterfront.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Prestwichstraat 123, De Waterkant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 123, De Waterkant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52ed06184b55058e2c400884111c0dbaf65e4a5ed8778044124e83a4420b2832e6c9184ed7db36a6fe7d639451537123b6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 123 Prestwich Street De Waterkant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91619 18.419957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang