13 On Marsh
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshstraat 13, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
13 On Marsh is 'n stylvolle ateljeewoonstel in 'n historiese gebou wat onlangs opgeknap is in die hartjie van Mosselbaai. Dié eenheid is lekker naby die strand, restaurante en verskeie besienswaardighede.
Dié B&B-verblyf is 'n privaat, oopplan-woonstel en bied slaapplek vir 2 gaste. Dis langs 'n koffiewinkel op die grondverdieping. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV, DStv en veilige parkeerplek in. Daar is 'n koffiewinkel en bloemiste op die perseel.
Besienswaardighede naby sluit die Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Botlierskop-wildreservaat, Garden Route-kasino en verskeie strande in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Suna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marshstraat 13, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 13 On Marsh het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshstraat 13, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang