138 on Sir Harry Smith Avenue
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir Harry Smith-laan 138, Palm Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
138 on Sir Harry Smith Avenue is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel. Dit is naby die strand geleë in Palm Beach, Port Edward.
Daar is 2 chalets waarvan die een slaapplek het vir 9 gaste en die ander een slaapplek vir 8 gaste het. Die chalet vir 9 gaste beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die chalet met slaapplek vir 8 beskik oor 2 slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die sitarea het 2 enkelbeddens vir 2 gaste en 'n sitkamerstel. Alle linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Tweede toilet en wasbak ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep en speletjieskamer met tafeltennis en pooltafel. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, tuin en trampolien. Braaigeriewe is in die tuin en onder by die speletjieskamer/swembadarea beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sir Harry Smith-laan 138, Palm Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 138 on Sir Harry Smith Avenue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir Harry Smith-laan 138, Palm Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang