Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Norwood

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norwoodweg 15, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

15 on Norwood is in Milnerton, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkelsentrums, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge.

Dié ateljeewoonstel is op 'n woonerf en beskik oor 'n konigingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n elektriese braaipan, induksie stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n TV met DStv, en Netflix, asook onbeperkte WiFi met onderonderbroke kragtoevoer wat selfs tydens beurtkrag werk.

Daar is veilige parkeerplek en 'n kuierarea met 'n braai buite.

Die perseel is sowat 500 m vanaf Milnerton se strand en gholfbaan, en 300 m vanaf 'n MyCiti-bushalte. Die Kaapse middestad is 12 km ver en Blouberg is 8 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Irene A
Saam met vriende
5.0
Vriendlike eienaars, lekker sentraal gelee. Verskriklik lekker gewees, sal definitief aanbeveel en weer bespreek.
Aug 2024
Graham P
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and great value and location. The communication from the start was excellent and quick. From the time of arrival, one was m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Megan F
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. This was a great place, quiet and very relaxing. I will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Adrian G
5.0
Peaceful, clean, comfortable. Host was amazing! Place is wonderful, clean and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Ben O
5.0
Rianè en Kobus is hartlike gashere, vriendelik en uiters behulpsaam. 15 on Norwood's ligging bied die moontlikheid om vinnig by Canal Walk en die omge...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Norwoodweg 15, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15 on Norwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norwoodweg 15, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82778d6e6e48391ed5f0e409ff0c64e3f46941e767d77e65c1fd0c4763629104146f97730b113564b9d1fa0428837cd3374b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 15 Norwood Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8810101 18.4937482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang