Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

151 on 8th Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 151, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

151 on 8th Street is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Voëlklip, Hermanus, sowat 650 m vanaf Voëlklipstrand. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na rustige verbyf in hierdie kusdorpie waar hulle die verskeidenheid geriewe en aktiwiteite kan geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en elkeen het toegang tot hul eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens in die vierde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n wynyskas toegerus. Die opwasarea het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Beide die boonste en onderste leefareas lei na buite-areas. Die balkon op die boonste verdieping het 'n ingeboude braai, sitplek en 'n eetarea. Onder is daar 'n buitestort en nog 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8ste Straat 151, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 6 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 151, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd266ac00e7e3bb62fc62aaccab71e4337fb28ec088511841fee88b87e14bccb157305c6833cd538e3bcaca847ad7326d266a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 450 per nag (plek vir 10) 151 8th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4091048 19.2841702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang