Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakerview Bay 32

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson-rylaan, Breakerview Bay, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

32 Breakerview Bay is in Trafalgar, KwaZulu-Natal en het 'n ongelooflike uitsig. Dit is op die derde verdieping, maar is slegs 8 maklike treë van die parkeerarea af. Gaste kan 'n see- en natuur-uitsig vanaf hul bed en vanaf die balkon geniet. Trafalgar-strand is net 'n hanetreetjie ver en daar is 'n voetgangerhek wat direk na die strand lei. Die kompleks het elektriese heinings en wagte wat patrolleer. Trafalgar-strand is in 'n natuurreservaat met sowat 3 km se ononderbroke strand.

Verblyf beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en is geskik vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamers het dubbelbeddens.

Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, bidet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet het. Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die woonstel beskik ook oor 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffiedompelpot, wasmasjien, tuimeldroër breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het 'n TV met DStv Premium-kanale wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Dié woonstel het sy eie ingang, 2 stoepe en 'n gasbraai.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en skoonmaakdienste of kinderoppassers is beskikbaar indien daar vooraf gereël word. Daar is ook 24 uur-ontvangs.

Gaste kan die geriewe op die perseel, wat 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe insluit, gebruik.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry, swem, kajakvaart, voëlkyk en bergfietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Darda D
Gesin met tieners
5.0
Was heerlik, sal definitief weer kom en ook aanbeveel vir vriende. Ons het heerlik gebly en baie gemaklik, alles wat ons benodig gehad het, was beskik...
Sien meer
Jan 2024
Gerbrand B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese, ruim woonstel met asemrowende uitsig. Breakerview Bay 32 is 'n juweel! Ons was 3 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het meer as genoe...
Sien meer
Apr 2023
Karin P
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely perfect. Loved our stay at Breakerview Bay. Dirk is an amazing host and made sure that we had everything we could possibly w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Vance U
Saam met lewensmaat
4.8
Restful. Lovely view, even if the weather is bad, still enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Floris K
Gesin met klein kinders
4.8
Puik. Die uitsig is asemrowend en die eenheid is netjies en ruimtelik. Sal dit enige dag aanbeveel.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Nelson-rylaan, Breakerview Bay, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakerview Bay 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson-rylaan, Breakerview Bay, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee1b4280435646a13fa2b39d7e436025aa09e336026323a8c40ee578293ece72b1a34194ac92be39cf867776b2f58aa5dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 10 mense 13 5 1 5 Nelson Drive Breakerview Bay 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.953099521029 30.300643792096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang