Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 on DF Strauss

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Eugenie K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Very pleasant lovely hosts. Enjoyed my stay, comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beste waarde vir geld wat jy kan vra. Alles wat jy nodig het en meer. Baie lekker gebly, die braai area kan toe maak wat dit perfek maak vir as die weer nie saam speel nie. Gaan vir seker weer daar kom kuier. In alle eerlikheid het ek nie een klagte oor die verblyf nie, alles was perfek. Baie dankie aan die vriendelike eienaars wat ons baie vriendelik ontvang het, al het ons bietjie laat daar aangekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania & Pieter
35 on DF Strauss
Hallo, vreeslik dankie vir jou mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle het my plekkie so mooi skoon gelos. Dankie daarvoor. Sien uit na ons volgende kuiertjie. Groete, Tania

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, mooi uitsig, stapafstand van die see en hawe. Skoon, ruim. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Stil buurt, mooi see uitsig, stapafstand van die see en hawe met die winkeltjies en eetplekke. Ruim vir twee persone, goed toegerus tot binnebraai, silwer skoon, omgee gasvrou. Ideale basis om die area te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Die eenheid is baie netjies en het alles wat nodig is vir 'n gemaklike kuier. Baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Will come again. Very peaceful. Really enjoyed it, even through the storm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie skoon netjiese verblyf baie naby aan die see. Baie dankie vir jou mooi verwelkomingskaartjie en die blomme in 'n potjie. Ek het heerlik daar gekuier en sal beslis weer kom. Die uitsig van die berg in die slaapkamer is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

5 ster verblyf teen 3 ster prys! Baie dankie, ons het heerlik gekuier! Die gasvrou is vriendelik en die diens is uitstekend. Die plekkie is goed ingerig met alles wat nodig is en baie meer. Dit is skoon en netjies. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chelsea R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very comfortable with beautiful views. Very relaxing location and the accommodation was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Snoesige see woonstel. Ek het nog nooit by 'n plek gebly waar ek die hele dag net vir die see kon kyk nie. Die woonstel is snoesig, die bed slaap soos 'n droom en hulle voorsien toiletsproei. Dit is die klein dinge wat saak maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania & Pieter
35 on DF Strauss
Baie dankie, liewe mens. Kom kuier asb. weer. Groete, Tania

Annemarie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Ons hou van honde en het lekker gespeel met hulle. Verblyf was baie goed. Parkeerplek in erf. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Stauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f470bd9a32b04cea48d0de0384a5edb4135a137bfbf9210d99e0c0c3ae5006b78d48693e4a36d7de90a7f350b4536c8d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 35 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3432283 19.0080028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang