Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

390 Featherstone

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Featherstone Landgoed 390 B, Peninsula on Vaal, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

390 Featherstone is op 'n eko-landgoed, sowat 10 km vanaf Deneysville, in die Noord-Vrystaat geleë.

Daar is 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Dié eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan ook 'n sitarea en eetarea geniet. Daar is nie WiFi of 'n TV nie.

Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ook braaigeriewe en 'n swembad geniet. Gaste het toegang tot lanseergeriewe vir 'n boot of 'n jetski. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit visvang en fietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Featherstone Landgoed 390 B, Peninsula on Vaal, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink 390 Featherstone het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Featherstone Landgoed 390 B, Peninsula on Vaal, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd35bfb4e9fa58226a44d901e3835481d5f842069bbad55a188788bd33025aa3481f0e11fd3a97cee5f2b69a376647e533fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 390 B Featherstone Estate Peninsula on Vaal 1995 Vrystaat 021 201 8901 10:00-16:00 14:00 -26.949323049205 28.163759743185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang