Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

459 Main Road Paarl

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 459A, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

459 Main Road Paarl is 'n lieflike eenslaapkamerwoonstel oorkant Paarl Gimnasium Hoërskool in die hartjie van die Paarl. Met sy dik kleimure en houtplafonne kombineer hierdie historiese woonstel ouwêreldse sjarme met moderne geriewe om ontspannen verblyf te bied.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en kan op versoek in 2 ekstra lang enkelbeddens omskep word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kamer het ook 'n TV. WiFi is beskikbaar. Daar is `n lugversorger in die kamer wat koud en warm maak.

Daar is 'n binnebraai-area met 2 gemaklike stoele en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die aangrensende kombuis is met moderne toebehore, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n groot yskas-vrieskas toegerus.

Hierdie woonstel is in Hoofweg geleë en winkelsentrums is net 100 m ver. Gaste kan daarom maklik na winkels en restaurante stap wat hierdie die ideale basis vir vakansiegangers en sakereisigers maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nic Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Hoofweg 459A, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 459A, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58fdd5f2646a8b7659f5ca072b445d20bc4dcfa497a8a2cf2b1af4fe2aea8a229313befecbe41d2999144dab6049cfd6ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 459A Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.72086288939 18.963587109084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang