Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Dune Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2019

Lekker. Die eenheid was netjies goed toegerus. Waaiers vir hitte sal welkom wees en ons het komberse in die koeler dae gesoek. Dit was 'n jammerte dat dit so ver van die see af was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Merle
5 Dune Park
Dankie vir die resensie. Die was 'n plesier om julle te ontmoet en ek vertrou dat julle ons weer sal besoek. Ons sal beslis kyk daarna om addisionele komberse en 'n waaier in die huis te sit. Ja, ongelukkig is die huis nie op die strand nie, dit is omtrent 'n 500m stap na die strand toe. Gaste is welkom om hul fietse saam te bring en hulle kan ook al die ander strande in die omgewing besoek.

Marizanne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

Baie lekker en goed toegerus. Dit was baie rustig en lekker, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merle
5 Dune Park
Dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n plesier om jou en jou gesin te ontmoet. Sien uit om julle weer te sien in die nie te verre toekoms.

Mari K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Fantastic. We had a great family holiday at 5 Dune Park. The house has everything you need and had great service. Loved having a private little garden and being close to the beach. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merle
5 Dune Park
Thank you for the positive review, Mari. Happy that you enjoyed your stay. Look forward to accommodating you and your family again in the future.

Anra V
Kort verblyf
4.6
Jun 2016

Die huisie was pynlik netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons is aangenaam verras met die huisie se netheid en volledigheid van toerusting. Dis redelik sentraal en ons kon stap na sommige plekke, afhangend van die weer. Indien enigsins moontlik, sal ons 5 Dune Park graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2014

Baie lekker en knus. Ons was 2 egpare met elk 'n dogtertjie van 2 jaar oud. Die ses van ons het die plekkie regtig geniet en die speelarea was hemels vir ons mammas om net te sit en kyk. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2014

Skoon en waarde vir geld. Beveel dit aan. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masunet S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2014

The best holiday ever! The property was perfect for us. We enjoyed our holiday and would definitely be returning soon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Munira H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2014

Light, airy cabin with home comforts and access to resort facilities 5 Dune Park is a lovely light and airy cabin with touches of home. As a family with children aged 3 and 7, we enjoyed the lawn in front of the cottage and close proximity (about 60m)to the resort's sand pit/volleyball court, stunning pool with wooden decking, playground and jumping castles (with water slide). The cabin was clean and beds were comfortable, with good linen. We made good use of the fully equipped kitchen, and the washing machine and tumble dryer were useful for sorting out beach and pool clothes. While there are cabins all round, we found the little hedge in front of this cottage gave us enough privacy - I imagine it would be enough of a barrier during peak season as well. Merle was particularly helpful, meeting us on arrival and sorting out a fused light bulb within the hour. The cabin is not that close to the beach - Merle advised that it was a 10 minute (probably mostly uphill) walk, so we took the 5 minute drive to the main beach at Keurboomstrand, which is absolutely beautiful at sunrise. I would definitely stay here again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2014

Gesinsvakansie. Gerieflike, goed toegeruste huis. Huis onlangs opgeknap en alle fasiliteite werk en is in 'n goeie toestand. Baie interessante boekversameling. Strand ongeveer 1,5 km, geen see-uitsig of seegeruis. Ongeveer 30 m van die oord se swembad en restaurant (en musiek). Buite-seisoenverblyf behoort baie rustiger te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Merle
5 Dune Park
Hi Annemarie, The beach is an approximate 500m walk from the holiday home. The music issue has been resolved with The Dunes Resort management.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO395-weg, Dune Park 5, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44138ed142378a5333ecf8647743a1cf99dccfeaba7f09d59d78e0dbc685842524b905c6688efa2b0b576deae8443693aac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 PO394 Road 5 Dune Park 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.008944945789 23.421263694763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang