Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

513 on Mulberry

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-straat 513, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 125 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

513 on Mulberry is 2,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal geleë. Dit is in Moreleta Village geleë - 'n baie veilige area met 'n sekuriteitsbeheerde ingang. Die verblyf is ideaal vir 'n sakereisiger, hospitaalbesoekers of as 'n oornagstop vir reisigers.

Die gaste-suite beskik oor 'n koningingrootte-bed en het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n derde gas. Die aparte badkamer beskik oor 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamer het geriewe om etes warm te maak, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

In die sitkamer is daar 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler en gaste kan van die gratis WiFi in die eenheid gebruik maak.

Die suite kyk uit oor die swembad en gaste het toegang tot braaigeriewe gedurende hul verblyf.

Sekuriteit patrolleer in dié area vir ekstra gemoedsrus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anna M
Saam met vriende
5.0
The best service ever, thank you Rudi. The best stay ever. It felt like I was in a five-star hostel. Best location, very clean rooms an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Linda S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike veilige verblyf teen 'n baie bekostigbare prys. Ons het vir seker welkom gevoel, en die gasheer was so behulpsaam. Die plekkie is ongeloofli...
Sien meer
Jun 2024
Wendy O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Blyplek was baie netjies en privaat. Baie veilige omgewing. Ons 2 gashere het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodi...
Sien meer
Mrt 2024
Ina G
Besigheidsreis
5.0
'n Plesier om hier te bly & sal ons weer in die toekoms daarvan wil gebruik maak. Ek en my man het baie lekker by 513 on Mulberry gebly. Dis uiters ne...
Sien meer
Feb 2024
Anzel C
5.0
Juweel van ‘n plek en puik diens! Wat ‘n mooi, netjiese en veilige plek met alles wat mens nodig het en meer en absolute gasvrye ontvangs van Rudi en ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mulberry-straat 513, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 513 on Mulberry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-straat 513, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fUvkURIIUCMzglN6EzhDAvjCJvZBSjEFu6nVISUAFo63ENWmq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 513 Mulberry Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.80706064104 28.29507753253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang