7 @ The Dunes
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
7 @ The Dunes is 'n pragtige selfsorg-duplekseenheid in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand. Dit is die ideale opsie vir 'n wegbreek aangesien dit 8 km vanaf Plettenbergbaai is en direkte toegang tot 'n blouvlagstrand bied.
Hierdie dupleks bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. DIe hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n bad in die een badkamer en die ander badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beslaan die grondverdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel in die kombuis. Dit lei na 'n knus sitarea met 'n slaapbank vir 'n kind, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Verder het die woonstel 'n privaat tuin en 'n beskutte braai-area. Daar is ook veilige parkeerplek by die eenheid. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n houtdek met pragtige see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 83
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 @ The Dunes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang