Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7th Hole Golf Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Helga O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ongelooflik. Fantastiese area. Ongelooflik veilig en netjies. Waarde vir geld. Erika is vreeslik behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker rustige plek vir 'n golf naweek saam vriende! Diens baie goed. Het heerlik gekuier. Lodge is puik geleë - stil, uitsig op die golfbaan en lekker staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde Trevor! Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien saam met jul ander familie.

Anita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon akkommodasie, lekker uitsig, goeie ontbyt, definitief waarde vir geld. Baie lekker gebly, uitstekende ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

We enjoyed our stay at the lodge and it was conveniently close to the golf club. Very good breakfast in the mornings. Although we asked about alternative power backup during load shedding, there was none available, so they did not tell the truth about that. WiFi was incredibly slow. I eventually used my own LTE to make payments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liselle D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2024

Duur betaal, min gekry. Ons het meer verwag, baie min gekry vir die prys. Kamers moet opgeknap word. Matras in kamer 3 is hol geslaap. Swak diens. Betaal vir bed en ontbyt, maar dit was nie ingesluit nie, is reggestel nadat ons gekla het. 3 koffiesakkies vir 2 mense. Gastehuis is nie op standaard nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Elmarie D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Thanks Marietjie for an awesome stay! Great stay as well. Worth the money spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeenat T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Clean and peaceful. Friendly and helpful housekeeping. Good service. Clean room. Easy access. Nice kitchen. Excellent housekeeping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Gerieflik en baie goeie ligging. Die kragopwekker was baie behulpsaam met beurtkrag. Goeie bestemming vir gholf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rus vir die siel. Rustigheid uit n boek uit! Binne minute vergeet mens van die stad se gejaag. Teen skemer kom die rooibokke, njalas en zebras te voorskyn, dan voel dit kompleet of jy diep in die bosveld is met die beste uitsig. Pragtige plek. Ons sal graag weer daar kom rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Hallo Anel Baie dankie, ek waardeer dit opreg. Julle is sulke aangename gaste, dit was 'n plesier om julle hier te he. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Tot 'n volgende keer net die mooiste oomblikke vir julle. Groete Gerda 7th Hole Golf Lodge

Kathrin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Awesome stay with a little potential for improvement. We had an awesome week in the lovely 7th Hole Golf Lodge. The staff is amazing, and the breakfast is super tasty. The golf estate is very secure and nicely looked after. Unfortunately, there is a lot of construction going on in the estate, and sadly, it is right next door, which woke us up early every morning. We stayed in the family room, which was perfect for us. Small changes like fixing the closet's door handle and toilet paper holder would be good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87ed228296dbbab0589809f57cac87c54c5b9eb31dba87d4e471fe5e28029977684427fff30dcc9ae1921422fc2e8b71ab32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 9 Francolin Drive Koro Creek 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.69701293651 28.392672810141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang