Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

951 Geelvis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelvisstraat 951, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

951 Geelvis bied 'n rustige wegbreek in Marlothpark se ongerepte bosveld. Dié wildbewarea en vakansiedorp grens aan die suidelike deel van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde stopplek vir gaste wat op pad is na die Krugwildtuin, Swaziland en Mosambiek en bied die geleentheid om 4 van die Groot 5 te sien.

Dié tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n swembad en 'n boma op die stoep.

Gaste kan 'n paar wildspesies besigtig, voëlkyk, op wildritte gaan en 4x4- en voetslaanroetes in die omtrek geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tracey H
Saam met lewensmaat
5.0
Great bush experience. Lovely private spot in beautiful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Nomfundo M
Saam met lewensmaat
5.0
I had the best weekend I've had there. Beautiful and clean house, best view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Annelie V
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuierplek in die bos. Netjiese en skoon huis met alles wat jy nodig het. Baie goeie kommunikasie met die eienaar. Heerlike kuierplek om die v...
Sien meer
Jul 2024
Anél J
Gesin met tieners
5.0
Was heerlik, absolute moet vir 2 x paartjies of gesin met een kind. Ons het heerlik gebly, vir seker een van die beste kuiers nog in Marloth Park. Sti...
Sien meer
Jul 2024
Joelene S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely house and excellent hosts. The house was lovely, clean and beautifully decorated. Everything you need is there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Geelvisstraat 951, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink 951 Geelvis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelvisstraat 951, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d912102ef4c10a859e42c9e214a8b2b14c82e62388087443027ada2ad2ea6c687f36f9ffe62ccabd93900c690c897299a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 108 5 1 5 951 Geelvis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373055433852 31.763930486905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang