Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 On Bree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anstasia B
1 nag
5.0
Mei 2024

Fantasties. Die plek is 'n verskuilde gem! Fantasiese gastehuis en goeie diens! Was mal oor die dekor van die kamers! Kon regtig niks fout vind nie! Baie gesellige braai area ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige atmosfeer. Luukse gevoel. Garden room: Goeie keuse as jy net wil oorslaap vir kort periodes. Koffie stasie en mikrogolf oond tot jou beskikking. Mooi uitsig oor 'n groot grasperk. Lekker bankie om onder die groot boom te sit in die laat middag. Goeie en vinnige diens vanaf die personeel indien daar ietsie is om na om gesien te word. En, geen beurtkrag meer nie! is nou ten volle gerat met sonkrag as jou beste vriend, so, jy sal altyd "verlig en vol krag" tydens jou verblyf wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig, luuks en lafenis. Na 'n lang rit, was dit heerlik om te arriveer by so 'n mooi gastehuis, heerlik geslaap, heerlike stort. Die kamer was mooi gemeubileer en baie baie netjies, die bed en linne was heerlik om 'n nagrus te begin. Sal dit definitief aanbeveel vir reisigers. Die Tuinkamer was heerlik, het 'n mooi uitsig op tuin gehad. Dankie 96 On Bree Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Nov 2024

Net oornag. Waterdruk net baie swak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kobie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Verjaardag gevier saam met familie. Het net een nag oornag na funksie Saterdag. Wou twee nagte bly, maar verblyf te duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicalette M
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2023

Wonderful. Very very nice. Customer service - excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Truida-mart B
1 nag
4.2
Jul 2023

Gerieflik en netjies. Die glasbadkamer is nie regtig geskik vir twee enkelvolwassenes wat 'n kamer deel nie. Ons het ook die beskuit by ons oggendkoffie gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Heerlik oornagplek. Die inklokprosedure was baie maklik via kodes ontvang. Kamers is baie netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

A flawless gem of the Free State. From the moment of arrival to the moment of departure, we were treated with such professionalism and hospitality which rivals that of the most upper-class establishments. The staff and the owners went out of their way to ensure that we were well taken care of and that our indulgences were accepted and treated with an excellent and uncompromising standard. I would have zero hesitation to recommend the Aurim Lilly Collection (96 On Bree Guesthouse) to every traveler, be it a night over, or for an extended stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reino D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Gastehuis is die moeite werd. Met ons aankoms was ons hartlik verwelkom. Die kamers is baie netjies die gronde van die gastehuis word baie mooi omgesien na! Ons het heerlik gekuier en dit was definitief die waarde vir ons geld gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 96, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNDU1NDc4LWU5YjMtNGU3MS1hZTZiLTk2YWYyNzViMzY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 96 Bree Street Heilbron 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.287923619335 27.971904605364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang