Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Bed & Roses Guest Rooms

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marcia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We felt at home and comfortable; will definitely stay again! Fabulous! Quiet, clean, extra touches in chocolates, coffee plunger when we asked for one, freshly folded towels when we returned after a day out; great communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die gasvrou was lieflik en tegemoetkomend. Soveel moeite gedoen. Pragtige plek. Besonderse dekor. Vars rose oral. Lekker privaat. Swembad net buite die deur. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik mooi, skoon en lekker gewees! Die verblyf, plekkie, diens en netheid was 10 uit 10. Ons het ongelooflik lekker gebly en beveel dit vir enige iemand aan. Die eienaar is vreeslik vriendelik en help dadelik as mens haar nodig het! Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alle verwagtinge oortref. As ek meer as 10/10 kon gee, sou ek beslis. Pragtige plek wat lekker ruik. Klein details soos roosblare op die bed en vars rose oral het ons bederf laat voel. Vir seker een van die gerieflikste plekkies waar ons al oornag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Pragtige plek! Daar is baie sorg geneem met detail en afronding. X.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innesstraat 19, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d93beb14c42689a688a7b9bc35ab808adc7aaf7a8b5568cba7d86a67066399586befa58ddb261bd330e2b5a61d053f9eab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 19 Innes Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.093137988336 26.239103746627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang