Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

À la Maison Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hannetjie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustige omgewing en stapafstand na al die bekende hoofstraatwinkeltjies. Ons het eeu oue huis en meubels baie interessant gevind. Rustige omgewing en welige plantegroei op die perseel, met baie kuierhoekies vir die gaste. Alles was skoon en netjies en beurkrag sal jou beslis nie in die donker laat nie. Ons sal A la Maison Boutique beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. The guesthouse was clean and neat. Danie was a great host. It's also close to all the attractions. No need to drive. I highly recommend A La Maison Boutique.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

N goeie naweek wegbreek. Ja, dit was 'n goeie Victoriaanse verblyf. Die huis is goed gebubileer en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike wegbreek. Heerlike wegbreek na Parys. Ons het 'n pragtige kamer met badkamer gehad. Alles was netjies en superskoon. À la Maison Boutique Guesthouse is goed geleë naby restaurante, maar in 'n minder besige straat. Baie dankie aan ons gasheer vir die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige verblyf wat bied wat belowe is. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons het gegaan om te rus, en toe sommer al die winkels besoek. Uitstekend. Die stil en rustige atmosfeer, heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely home and peaceful garden. Loved it! Can't wait to go back again. Friendly home owner, clean bedroom, beautiful garden. Just loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, vriendelik, puik plek. Sjoe. Dit was 'n verrassing en belewenis. Ons was daar op 'n Maandag. In Parys het almal gerus na die besige naweek, maar ons het gekuier, gebraai, en heerlik op die stoepe en tuin gesit. Werklik 'n pragtige kamer. Alles netjies, goed versorg. Puik linne. 'n Voorreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
À la Maison Boutique Guesthouse
Baie dankie Jannie, sal jou graag weer hier wil verwelkom. Groete, Danie

Santie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik verblyf! Ons het baie lekker gebly by À la Maison Boutique Guesthouse. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam, en die verblyf is netjies en lyk soos op die fotos! Die verblyf was van bostaande gehalte. Ek sal dit enige tyd kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Onbeskryflik. Gasheer en sy vrou se warmte, opregte gasvryheid, stilte. Veel meer as lekker gebly, gevoel soos my huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisstraat 7, Parys, 9585, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba39ce60eb814d11343f80d5609f075f9bb98294d1edfedfe353ada338a6c02c376647df359c3bc920026a58e909a07fcd19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 7 Kruis Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.899194722222 27.453033333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang