Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Vliet Holiday Resort

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2024 tot 19 Des 2024.

  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan de Vliet Vakansie Oord skuil in die prentjiemooi Sabievallei aan die Sabierivieroewer en is net 8 km van Hazyview en 20 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af.

Verblyf word in 3 tipes eenhede aangebied. Die Stroom-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste, die Rivier-eenhede het elk slaapplek vir 5 gaste, asook die Tuin-eenhede. Elke eenheid het selfsorggeriewe, 'n buitebraai-area, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, sowel as lugversorging en plafonwaaiers. Elke kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus.

Ander geriewe by die oord sluit 2 swembaddens, 'n kinder-speelarea, piekniekplekke langs die rivier in. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, God's Window en die Bourkes Luck-kolkgate in. Doendinge sluit gholfbane, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry en zipline in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marius S
Saam met vriende
5.0
Puik diens en waarde vir geld! Puik diens vanaf die bestuurder, ons is opgradeer na die woonstelle toe teen geen ekstra koste nie, en die mense gee om...
Sien meer
Nov 2024
Linett B
Gesin met tieners
5.0
Gatskop lekker. Baie lekker, langs die rivier. Baie mooi.
Nov 2024
Marsy V
5.0
Ek moet vooruit boek. Clive verkies om net daar te bly en nerens anders nie. Hy gaan elke week af vir werk.
Nov 2024
Suzette K
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde - 'n welkome toevlugsoord. 'n Heerlike en rustige omgewing. Stroomeenhede het alles wat jy mag nodig kry. Diens is flink en vriendelik ...
Sien meer
Nov 2024
Marsy V
5.0
I needed to book in advance. So it was good. I booked the accommodation for my Director, I need to book in advance. He really enjoys th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aan de Vliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Aan de Vliet Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d25972caab52fc9c98be2a1444b29d5945f07e2bd84568ce1617dac845a6ab2363a9b5f6475b29e2210395f060d56d563b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.032725229764 31.049990639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang