Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adrift Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yolande D
1 nag
5.0
Okt 2024

Wonderful stay. Beautiful room, easy self check-in and everything you may need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannettr D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Modern, netjies en goeie waarde vir geld. Baie goed geleë. Netjiese en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld, ons sal weer terugkom. Goeie ondervinding! Vanaf bespreking tot by uitboek goed georganiseer. Netjiese verblyf naby al die restaurante, besienswaardighede en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vince K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Brilliant. Stay was perfect and everything was ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moller G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gesellig, ontspannend en bevredigend. Die eenheid was netjies, skoon en voldoende toegerus vir ons behoeftes. Adrift Guesthouse is geleë in 'n rustige, boomryke omgewing wat jou onmiddellik tuis laat voel. Ons sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

10/10. Die eenheid se ligging is perfek. Die netheid was baie goed en die beddens, lakens, komberse sag, skoon, heel en van goeie kwaliteit. Ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle J
1 nag
4.4
Sep 2024

Waarde vir geld en pragtige gastehuis. Dit was 'n baie goeie ervaring om by Adrift te oornag. Dis 'n pragtige plek en ideale verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donna C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker gebly by Adrift. Sommer gestap na 22 eatery vir aandete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Donne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyme-weg 24, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a2750745c245e7e656e07c6c71b780a8e39a7636de2c24da89a06b8b403af988cbc33d086fc32c6d0e3d96dcf191ca171ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 24 Lyme Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1635469 24.8231448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang