Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

After8 Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Akkommodasie is baie sentraal en loopafstand na restaurante. Skoon en netjies. Baie rustige omgewing en baie vriendelike mense. After8 bied alles wat jy nodig het en is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissy
After8 Bed and Breakfast
Dit was wonderlik om julle te ontmoet het!

Carol D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Wegbreek duisend. Besonderse uitsigte so naby aan die hawe en see. Perfek vir net wil rus en naby genoeg aan ander strande en aktiwiteite in die omgewing. Kamers is baie netjies en skoon. Baie bekostigbaar vir Suid-Afrikaners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Gasvryheid! Ek sal beslis weer daar gaan bly. Chrissy was amazing! Vriendelik, bedagsaam, hulpvaardig. Niks wat jy vra is te veel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissy
After8 Bed and Breakfast
Dankie vir die mooi woorde. Dit was so lekker om julle te ontmoet het. Hoop ons sien julle weer. Onthou die braai.

Stephen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Geen. Was baie lekker, skoon en veilig. Eienaar is vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Chrissy
After8 Bed and Breakfast
Hi Jennifer, dit was awesome om julle te ontmoet! Hoop ons sien julle weer

Sean J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie vriendelike mense en uitstekend geleë. Die Hammerhead-kamer was bietjie klein. Die eienaar het egter sonder enige ekstra koste 'n groter kamer gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickey T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Short but wonderful stay. Lovely hosts, very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chrissy
After8 Bed and Breakfast
Hi Nickey It was lovely having met you! Maybe we'll meet again in the future! Chrissy

Zak H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Was awesome/lekker! Gasvryheid en omgee was 'magic'!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chrissy
After8 Bed and Breakfast
Dankie vir die mooi woorde. Dit was awesome om julle hier te gehad het. Hopefully we'll see you again.

Natalie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Very relaxing. Exceptionally friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Chrissy
After8 Bed and Breakfast
Hi Pieter Yes, unfortunately, the damaging storm we experienced caused some issues. We apologise for any inconvenience this may have caused. We have managed to sort it out.

Cathleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Gasvryheid uit die boonste rakke! Vriendelik en baie gasvry ontvang. Skoon en netjies. Ons het gehoop vir 'n uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrissy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0f2616f2300d7f7527cf34ae1298d874133ef35138e6d799a4621924651258773dcee8fd23bf214c2b6586078a2fec165b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 9 Mossel Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.615692 19.354131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang