Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberlight Guest Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob Maree 18, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amberlight Guest Accommodation bied selfsorgverblyf aan altesaam 14 gaste. Dis in die stil woonbuurt, Monument, geleë en lekker naby Krugersdorp, hoërskole en stapafstand van die Key West-winkelsentrum.

Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede wat elkeen met gemaklike beddens en 'n badkamer ingerig is. Daar is ook 'n ekstra sakpaskamer wat nie vir selfsorg toegerus is nie. Dié kamer het 'n dubbelbed, badkamer en privaat ingang. Die perseel is volledig ommuur en het 'n outomatiese motorhek en oorgenoeg veilige parkeerplek. 'n Swembad, braai-area met 'n lapa en wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Dis die perfekte plek vir trougaste, werksgroepe, soos kontrak-fabriekswerkers, vakleerlinge en ander spesiale spanne of groepe. Dis naby industriële areas, soos Chamdor en Factoria.

Muldersdrift se troubestemmings is naby en die Silverstar Casino is net 7,6 km van hier af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens! Baie lekker gebly! Dankie, sal weer kom!
Okt 2024
Sharte Z
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en vriendelike eienaars. Sal graag langer wou bly.
Feb 2024
William D
Saam met vriende
5.0
Baie vriendelike en behulpsame diens. Baie vriendelike en behulpsame diens.
Aug 2023
Rakometsi M
Saam met vriende
5.0
It was excellent. But the only challenge was the TV sets that was not working. And the bathroom taps in room 3 they need to be fixed. B...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Jacobus K
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was 'n wenner opsie vir noodbespreking. Dit was vir ons presies wat ons benodig. Baie gerieflik vir 'n noodopsie. Ligging en veiligheid was baie g...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Jacob Maree 18, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Amberlight Guest Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob Maree 18, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8f3fd5064b48ca942a0ed9401c922d868e7f2edca6d3539bae737eae4998c9d6c3856a2a4b6dcea0fae86b896f6268731e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 51 5 1 4 18 Jacob Maree Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.094424223807 27.783930301666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang