Amperda Log Cabins
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amperda Log Cabins bied volledig ingerigte houthutte in die hartjie van die Tsitsikamma.
Daar is 2 eenslaapkamerhutte met 'n kombuisie, badkamer en 2 stapelbeddens elk. Daar is ook 'n tweeslaapkamerhut met 'n aparte kamer met 'n dubbelbed, kombuisie/leefarea met 'n stapelbed en 'n badkamer en 'n drieslaapkamerhuis met 'n volledige kombuis en 'n sitkamer met buitebraaigeriewe.
Gaste het ook toegang tot 'n swembad en lapa-area. Die hutte is selfsorg, maar ontbyt kan op versoek voorsien word.
Die Tuinroete in die Wes-Kaap en Oos-Kaap is een van Suid-Afrika se top-toeristeaantreklikhede. Dit strek vanaf Mosselbaai na St. Francis al langs die Indiese Oseaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 91
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Amperda Log Cabins het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang