Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anni Bos

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anni Bos is 'n semi-selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Stellenbosch.

Dié gerieflike oopplan-eenheid het 'n privaat ingang aan die linkerkant van die huis. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Elektriese kombers word vir die winter voorsien en daar is ugversorging.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en die eenheid het WiFi en 'n TV waarop gaste YouTube, Netflix, ens. kan kyk. Die perseel het sonpanele, so gaste word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is 2 fietse wat gaste kan gebruik. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel agter 'n elektroniese hek beskikbaar.

Stellenbosch bied allerlei besienswaardighede soos restaurante, wynplase, Eagle Encounters and Segway Gliding Tours by Spier, Mooiberg Padstal en aktiwiteite soos bergfietsry en voetslaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natasja M
5.0
Sentraal; smaakvol. Sentraal geleë, pragtig ingerig met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.
Nov 2024
Louis G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik en rustig. Presies wat ons nodig gehad het. Dit was heerlik en rustig. Baie vriendelike mense en help graag om so gemaklik as moontlik...
Sien meer
Nov 2024
Adrehanna M
Besigheidsreis
5.0
Lovely. The stay was peaceful and quiet. I will definitely go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Lizette R
5.0
Lekker geleë. Het vir my seun wat in die koshuis is gaan kuier, baie goeie ligging en goed geprys! Veilig en skoon.
Sep 2024
Simoné N
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Heerlik! Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi skoon en so veilig!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anni Bos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjVjZDQ1LWQ0OWEtNGMxMi1iZjRlLTdlOTFlOWUwMGY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 9 Reyger Road Simonswyk 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.928291 18.87729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang