Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artists Cottages

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Angelique G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

5 stars, fun and awesome. Het baie lekker gekuier, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zurina A
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heavenly bliss, totally perfect location. I had the best time ever, everything was so perfect. I went alone and not for one minute did I feel unsafe. Would certainly go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Outstanding place. Very nice place. I will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig en mooi uitsig! Een van die beste besoeke aan Gordonsbaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing. Baie awesome. Ons het dit vreeslik geniet. Sal definitely recommend aan vriende en weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amber C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. Amazing, beautiful, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was baie lekker om in die natuurskoon te rus. Ons het dit vreeslik geniet, veral die baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elje V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantastiese ligging, mooi, skoon en rustig. Ons het baie lekker gebly en sal graag weer 'n draai wil maak. Die uitsig is besonders en ons het walvisse in die baai gewaar van die stoep af. Plekkie is goed toegerus, netjies en skoon. Bed slaap lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine J
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Sep 2024

A quiet hideaway lovely for a young couple. Lovely view. Everything there that was needed, adapter etc. Pots and pans needed an upgrade, but all other kitchenware was great. A very kind, helpful lady who looks after the house. A little quiet for a single visitor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 8, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e09e9e6b4e0554cdb60f621b6b7d88cde07bbfeb047479e8c7b60b7b3aaabcae206a8881de9a43db145356e49528707fb53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 8 Protea Drive Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.170413 18.848708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang