Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avian Leisure Shearwater

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Louise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Breathtaking views, a place to relax and recharge. A stay at Avian Leisure is well worth every cent spent. Clean, beautiful and with everything you need. You won't want to leave the house because the views are so spectacular. Lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

We had a very comfortable, quiet stay in this neat, clean and beautiful apartment. It felt awesome to wake up to the most amazing views of the sea and sunrise. The hosts were very friendly and helpful. I would highly recommend this accommodation to friends and family, and would return there myself for future stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2021

Very clean and well presented accommodation. Friendly hosts, great views from seating area in front.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2021

Lekker rus naweek gekombineer met 'n besoek aan Kaappunt. Die akkommodasie by Shearwater is eerste klas. Pragtige uitsig oor Valsbaai gehad. Die woonstel is pragtig ingerig en is baie ruim. Dit was ongelooflik lekker om vroeg soggens met 'n koppie koffie in die hand die seil- en vissersbote se kom en gaan vanuit 'n hoogte te aanskou. Die gasvrou en gasheer het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die voëllewe is fantasties en die ystervark het sy kos wat in 'n bak in die tuin vir hom gewag het vroegaand kom eet - wat 'n verrassing! Dankie dat julle jul stukkie hemel met ons gedeel het Marie-Louise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Altha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2021

Lieflike uitsig. Baie netjies en ruim. Alles wat jy nodig het. Net gesukkel met selfoon-opvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Tania H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Pragtige uitsig. Lieflike uitsig, goeie ligging.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catharina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

We had a great time in a spacious flat with beautiful ocean views. We had a superb stay for 4 nights. Our host gave us friendly assistance and tips for sights to visit in Simon's Town and surrounds. We enjoyed the fantastic ocean views and the bird watching! The flat is well equipped with anything you might need for a beach holiday: from deck chairs to beach umbrellas and towels. Just bring the family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
1 nag
5.0
Feb 2015

Definitief waarde vir geld, en uiters georganiseerd. Lieflike, stil omgewing met pragtige uitsig. Alhoewel daar beurtkrag geskeduleer was, het Marie-Louise al met ons aankoms daar op gewys, en sodoende kon ons vroeg genoeg die plekke en instansies in die dorp besoek, voor beurtkrag in werking getree het. Marie-Louise is baie vriendelik en behulpsaam, en in hierdie selfsorg-eenheid sal ek verseker weer oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2014

It was all the blurb said it would be. Even the porcupines turned up!! Fine views, Fine sheerwater apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 88, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmN2E0Yjc1LTk1MTYtNDU1ZS1iZDU0LTc1NGZmMmE3Y2Y3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 88 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.206127602692 18.453541620238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang