Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bald Ibis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinstraat, Highland Gate Golf and Trout Estate 856, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bald Ibis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige huis op die Highland Gate Golf and Trout Estate. Dit is in die skilderagtige Steenkampsberge naby die gewilde kunsvlieghengeldorpie Dullstroom geleë

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders in die studeerkamer. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste moet hul eie Nespresso-koffiekapsules saambring. Die ruim leefarea sluit 'n etenstafel, kaggel, TV en gemaklike rusbanke in. Dié area lei na 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel.

Stapeldeure bied toegang tot die groot, goedversorgde tuin. Die huis het 'n volle DStv-pakket, onbeperkte WiFi en 'n omsetter, sonpanele en 'n rugsteunbatterystelsel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CHRISTOPHER Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Kruisfonteinstraat, Highland Gate Golf and Trout Estate 856, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Bald Ibis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinstraat, Highland Gate Golf and Trout Estate 856, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5387d59333caf70ee5becbffa032719bbcf2b12dfb5440cac0c464d6807743a75a2677324b95cffecb4e21ac4d4026da1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Kruisfontein Road 856 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.452690421979 30.210301289688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang